Verskaf ons met u kontak informasie en ons sal u kontak!






Home Voordele Voordele vir diere Skape

Skape

  • Die karkasgehalte word grootliks verbeter.
  • Daar is verbeterde gewigstoename teen slagtingstyd.
  • Skape tel gemiddeld daagliks 0.083 kg op teenoor die gemiddelde daaglikse toename van 0.053 kg wanneer ’n voerkraal-rantsoen oor ses maande gevoer word (Fayed, 2011).