Home
Voordele
Prosesvoordele
- Die proses waarborg optimale produksie en versnelde groei.
- ’n Hoë opbrengs kan in ’n baie klein area verkry word.
- Die proses verg lae water- en energieverbruik.
- Lae instandhouding word vereis.
- Die boer weet presies wat die voedingswaarde is en waarmee die voer in aanraking kom, wat klaarspeel met die raaiwerk verbonde aan die voer van veevoer van onbekende bronne.
- Voer van hoogstaande gehalte word gelewer.
- Die groenvoer kan enige plek geproduseer word waar water en krag beskikbaar is.