GreenFeed® Growing Systems

C/o Seilskip Rd & Schooner Ave
Laser Park, Roodepoort
Gauteng
1724

Tel:+27 (0) 80 098 3563

Fax:+27 (0) 86 694 2619

Email: inquiries@greenfeed.co.za

Verskaf ons met u kontak informasie en ons sal u kontak!






Home

Welkom!

GreenFeed™ Growing Systems Suid-Afrika.Ons bied bekostigbare, volhoubare en produktiewe landboutegnieke aan boere.Jou produksievennoot in die vervaardiging van lewende, gesonder veevoer. Lees Meer...

GreenFeed™ Growing Systems Suid-Afrika
Ons bied bekostigbare, volhoubare en produktiewe landboutegnieke aan boere
Jou produksievennoot in die vervaardiging van lewende, gesonder veevoer

Meer oor Ons

GreenFeed™ Growing Systems is in 2005 deur Nick Kemp in Nylstroom, Limpopo-provinsie, Suid-Afrika, gestig en ontwikkel. GreenFeed™ Growing Systems het ’n suksesvolle kommersiële GreenFeed-groeikamer bedryf waarin vars aëroponies gekweekte gars/hawer-groenvoer teen ’n koers van 1 460 ton per jaar of 4 ton per dag gekweek is.Lees Meer...